Sport - Laerskool Bekker Primary

Laerskool Bekker Primary
Parallel Medium
Search
Go to content

Main menu:

Sport

School/Skool

Laerskool Bekker is 'n uitstaande skool wat op sportgebied jaarliks baie goed presteer en ook wegstap met verskeie trofe√ęs en toekennings. Alhoewel 'wen' belangrik is word daar gefokus op deelname en is ons een van die weinige skole in die distrik wat ook B-spanne in al ons sportsoorte toelaat om deel te neem. Toegewyde afrigters verseker dat beide die seuns- en dogterssport kwaliteit afrigting ontvang. Erkenning word aan leerders toegeken wat op sportgebied presteer. Die skool beskik oor al die nodige toerusting en geriewe om elke sportsoort na sy volle reg te laat kom.

Die volgende sportsoorte word aangebied:

Juniors: Welpie-rugby, mini-netbal, mini-krieket en mini-hokkie.
Seniors: Atletiek, Netbal, Rugby, Hokkie, Krieket, Swem, Skaak,
Landloop
Buitemuurse aktiwiteite: Karate, Ballet en Dans. Musiek

====================================

Sport forms an integral part of life at Bekker.
It provides the learners with the opportunity to show their talents.
Bekker Primary offers both summer and winter sports, with specialist teachers and coaches.
Bekker has well maintained sports facilities. Sport is offered at both the competitive  and the recreational level as all learners are encouraged to participate.
Our emphasis is on the enjoyment of sport.
Learners are rewarded for their efforts though team awards, merit awards, half colours as well as full colours.
Learners also receive awards for participation, dedication and commitment.



The following sports are offered:


Juniors: TAU rugby, mini-netball, mini-cricket and mini-hockey.
Seniors: Athletics, Netball, Rugby, Hockey, Cricket, Swimming, Chess, Cross Country
Extracurricular activities: Karate, Ballet and Dance. Music



 
 
Back to content | Back to main menu